Wat vir Victor as net nog 'n vervelige wintervakansie in die kinderhuis begin, raak 'n nagmerrie to hy van aangesig to aangesig kom met die ou tannie wat onder in die straat woon. Juffrou Ia de Goede se hande staan vir niks verkeerd nie en vir die meeste inwoners betken dit daar is latyd genoeg van haar lekker melkterte en ander gebak. Maar Victor vind gou uit wat daardie hande nóg kan doen en hy en sy twee vriende, Jenny en Fluitjie, sal moet keer vir die vale...