Die woord “sokkie” dui op hoe mense vroeёr in hulle kouse moes dans om die houtvloere in studentesale te beskerm. Daar word ook na dié dans verwys as “langarm”, “sakkie-sakkie”, “kotteljons” of “water-pomp”.
Republk is gegrond op die beginsels van harde werk, klassieke styl en ‘n druppel ruwe natuur.