slater's toy magic original logo

PATRIOT TROEFKAARTE

Age group :
Item code: 781718468299
R 175

Specifications

38 Kaarte
Ouderdom 6+
10 - 15 min speel tyd
2 - 6 Spelers

Leer en Speel met Patriot Troefkaarte oor die bydrae van geïdentifiseerde patriotte wat bekend is vir hul rol in Suid-Afrika se ontwikkeling.

Patriot Troefkaarte is 'n tradisionele "trump" kaartspeletjie waar die speler met die hoogste waarde die ander speler(s) se kaart(e) wen totdat een speler al die kaarte inpalm en die wenner word.

Die verskil is net, hierdie is 'n lekker manier om meer te wete te kom van die Afrikaanse patriotte wat 'n reuse-rol gespeel het in Suid-Afrika se ontwikkeling en leierskap op vele terreine. Patriotte om op trots te wees soos Paul Kruger, Mimi Coertse, Danie Craven en Koos de la Rey. Daar is 38 patriotte in die pakkie.

Elke kaartjie verteenwoordig het 'n pragskets van 'n Patriot, met neffens die skets ook 'n skets wat die nalatenskap van die persoon uitlig.

Kaartjies het 5 verskillende kategorieë: Jaar Gebore; Ouderdom; Vernuf; Beroemdheid en (net vir die pret!) Haarstyl; elkeen met sy eie waarde. Die speler moet kyk watter waarde op die kaartjie die beste kans het om die ander spelers te kan troef en vra dan ander spelers na hul kaartjies se waardes.

Trots op ons erfenis: In samewerking met Die Voortrekkers en die F.A.K.

Gallery

Enquire

... or message us

In compliance with the POPI Act, we take the responsibility of protecting your personal information submitted via this platform. If you sign up for the newsletter you may at any time unsubscribe.

More toys

R 195

WOODEN TRAFFIC SIGNS

View
R 175

WOODEN VEHICLES WITH TRAFFIC SIGNS

View
R 130

DIGGER AND LOADER TRUCK

View
R 120

SPACE RETURN CAPSULE W/ ASTRONAUT

View
1 2 3 85
chevron-down