slater's toy magic original logo

MY STORIEKIS BY LEON ROUSSEAU

Age group :
Item code: 9780798172165
R 220

Specifications

Skrywer: Leon Rousseau
ISBN: 978-0-7981-7216-5

Hierdie skatkis van 21 sprokies, fabels en dierestories is versamel en oorvertel deur die bekende skrywer en storiemeester, Leon Rousseau. Die bundel is ideaal vir voorlees of vir kinders wat self lees. Van klassieke sprokies soos “Aspoestertjie” en volksverhale soos “Die gulsige seekoei” wat vermaak met herhaling, ritme en rym, tot fabels soos “Die leeu en die muis” wat morele kwessies aanraak – hier is iets vir elkeen. Dit is ’n kosbare versameling wat vir jare se storieplesier sal sorg.

Gallery

Enquire

... or message us

In compliance with the POPI Act, we take the responsibility of protecting your personal information submitted via this platform. If you sign up for the newsletter you may at any time unsubscribe.

More toys

R 195

WOODEN TRAFFIC SIGNS

View
R 175

WOODEN VEHICLES WITH TRAFFIC SIGNS

View
R 130

DIGGER AND LOADER TRUCK

View
R 120

SPACE RETURN CAPSULE W/ ASTRONAUT

View
1 2 3 85
chevron-down