slater's toy magic original logo

DIE ONSIGBARE KIND

Age group :
Item code: 9780798184151
R 75

Specifications

Geskryf deur Tove Jansson

​Almal is welkom in die Moevallei. Wanneer Tjoek-Tjoek dus met ’n buitengewone, onsigbare besoeker by die Moehuis opdaag, probeer almal hul bes om haar tuis te laat voel. Dit is egter nie so maklik om ’n verskrikte dogtertjie wat heeltemal verdwyn het, weer sigbaar te maak nie. Moemamma is oortuig sy het net die regte resep om vir Nini te help. Maar miskien is die beste medisyne die manier waarop die Moegesin almal met liefde en verdraagsaamheid behandel.

Enquire

... or message us

In compliance with the POPI Act, we take the responsibility of protecting your personal information submitted via this platform. If you sign up for the newsletter you may at any time unsubscribe.

More toys

R 195

WOODEN TRAFFIC SIGNS

View
R 175

WOODEN VEHICLES WITH TRAFFIC SIGNS

View
R 130

DIGGER AND LOADER TRUCK

View
R 120

SPACE RETURN CAPSULE W/ ASTRONAUT

View
1 2 3 85
chevron-down