Teen die agtergrond van die geboorte en migrasie van die walvisse skep Ingrid Mennen en Iene Beg 'n storie wat die herhalende siklus van die lewe, van verlies en hernuwing, vier. Deur die walvisse se storie begin Ben 'n nuwe onafhanklikheid ervaar wat hom laat voel asof hy vlerke het, soos een van daardie vlieёnde reuse van die see!